Bring jou hoed en smeer jou sonblok aan want dit word lekker warm hier by ons. Maar moet nie komkommer nie, ons het lekker koue bier, heerlike pizza en baie koelte bome.
Hier skyn die son hard